Kies die vee identifikasiemerk diens wat jy benodig.
Wetlik verplig vir enigeen wat beeste, skape, bokke, varke, perde of volstruise besit. Hierdie diens is vir eerste keer eienaars.
Vervang ‘n verlore, gesteelde of beskadigde sertifikaat.
Dra ‘n bestaande merk oor na ‘n nuwe eienaar (bv. by plaasverkope of uit ‘n bestorwe boedel).