Landbou dienste

Herregistreer ‘n Identifikasiemerk vir Vee

Ons hanteer die admin — jy boer!

Hoe dit werk

Vyf stappe. Ons doen die swaar werk.
  1. 1
    Betaal aanlyn
    Betaal aanlyn en ontvang dadelik jou instruksie-epos.Jy
  2. 2
    Aansoekvorm
    Op die e-pos druk die aansoekvorm en vul dit in.Jy
  3. 3
    Skandeer
    Skandeer die vorm saam met ‘n ID-afskrif en e-pos dit aan ons.Jy
  4. 4
    Ons doen die res
    Ons hanteer die indiening by die Departement.Checknet
  5. 5
    Jy ontvang
    Ons ontvang die sertifikaat binne 5–10 werksdae en koerier dit aan jou.Checknet

Wat die koste dek

  • Departement van Landbou fooie ingesluit
  • Volledige administrasie en indiening
  • Koerierkoste van die oorspronklike sertifikaat via Postnet, PEP of direk koerier (indien geen ander opsie)
R1 275
alles ingesluit
Tydperk
5–10 werksdae
Aflewering
Postnet, PEP of direk koerier (indien geen ander opsie)
Sales & Support