Cow

Registreer 'n Identifikasiemerk
vir Diere

Ons hanteer die admin - jy boer!

Farmer man

Koste: R1275 (alles ingesluit)
Tydperk: 5-10 Werksdae

Wat die koste dek:

  • Departement van Landbou fooie ingesluit.
  • Volledige administrasie en indiening.
  • Koerierkoste van die oorspronklike sertifikaat na jou adres.
1
Betaal aanlyn
Betaal aanlyn en ontvang dadelik jou instruksie-epos.
2
Aansoekvorm
Op die e-pos druk die aansoekvorm en vul dit in.
3
Skandeer
Skandeer die vorm saam met 'n ID-afskrif en e-pos dit aan ons.
4
Ons doen die res
Ons hanteer die indiening by die Departement.
5
Jy ontvang
Ons ontvang die sertifikaat binne 5-10 werksdae en koerier dit aan jou.